Bykomend tot die Grafiek funksionaliteit vir elke dokument-tipe, in Dokumente (Verstek-duimgids), kan jy ook Grafieke per week of Grafieke per maand vir geposteerde  dokument-tipes op die Gebruikerverslae-kieslys druk:

  1. Grafieke per week
    1. Verkope
    1. Aankope
  1. Grafieke per maand
    1. Verkope
    1. Aankope