Voorraad - Konteks-kieslys - Druk enkel item
Jy kan kies om die volgende verslae te druk. Jy kan op die Druk knoppie kliek om 'n verslag te druk, of vir geselekteerde voorraaditem(s) op die konteks-lys - "Print single item" kies om 'n verslag slegs vir die geselekteerde voorraaditem(s) te druk:
|
Naam van verslag |
Beskrywing |
|
Hierdie verslag lys die transaksies van alle items (ander voorraaditem tipes) wat aan die Komponente en Komponente (Produksie) voorraaditem tipe op die BOM-oortjie.gekoppel is. Hierdie verslag sal slegs die aktiewe voorraaditems lys. Gedeaktiveerde (onaktiewe) voorraaditems sal by hierdie verslag uitgesluit word. |
|
|
Hierdie verslag sal die voorraad kode, voorraad beskrywing, hoeveelheid voorhande, die eenheid beskrywing en die totale waarde vir elke voorraaditem lys. Slegs aktiewe (geaktiveerde) voorraaditems sal gelys word. Onaktiewe (gedeaktiveerde) Voorraaditems sal nie gelys word nie. |
|
|
Hierdie verslag sal die voorraad kode, voorraad beskrywing, hoeveelheid voorhande, die eenheid beskrywing en die totale waarde vir elke voorraaditem lys. Alle aktiewe (geaktiveerde) voorraaditems sowel as onaktiewe (gedeaktiveerde) voorraaditems sal gelys word. |
|
|
Jy kan strepieskodes vir 'n geselekteerde voorraaditem te druk wanneer jy op die konteks-lys - "Print single item" kies. Indien jy op die Druk knoppie kliek, sal strepieskodes vir alle voorraaditems gedruk word. |
|
|
Jy kan Yagoda strepieskodes vir 'n geselekteerde voorraaditem te druk wanneer jy op die konteks-lys - "Print single item" kies. Indien jy op die Druk knoppie kliek, sal Yagoda strepieskodes vir alle voorraaditems gedruk word. |
|
|
Hierdie verslag vir voorraaditems sal die Voorraadkode, Voorraadbeskrywing, Hoeveelheid voorhande asook Verkoopprys 2 vir elke voorraaditem lys. Hierdie voorraaditems sal gegroepeer en gelys word vir elke Voorraadgroep 1 en die Eenheidbeskrywing. |
|
|
Hierdie verslag vir voorraaditems sal die Voorraadkode, Voorraadbeskrywing, Hoeveelheid voorhande asook Verkoopprys 2 vir elke voorraaditem lys. Hierdie voorraaditems sal gegroepeer en gelys word vir elke Voorraadgroep 1 en die Eenheidbeskrywing. |
|
|
Hierdie verslag vir voorraaditems sal die voorraadkode, voorraadbeskrywing, hoeveelhede en totale waarde vir elke voorraaditem lys. Hierdie voorraaditems sal gegroepeer en gelys word vir elke Voorraadgroep 1 en die eenheid beskrywing. |
|
|
Hierdie verslag sal alle uitstaande bestellings lys wat nog nie bevestig is nie (na 'n aankoopdokument omskep is nie). Hierdie verslag sal alle onbevestigde bestellings vir elke krediteur (verskaffer) rekening lys volgens bestelnommer, besteldatum voorraad hoeveelhede, voorraaditem kode, voorraaditem beskrywing en Dokumentgroep 1 lys. |
|
|
Hierdie verslag sal alle uitstaande kwotasies lys wat nog nie bevestig is nie (na 'n faktuur omskep is nie). Hierdie verslag sal alle onbevestigde bestellings vir elke debiteur (kliënt / klant) rekening lys volgens kwotasienommer, kwotasiedatum voorraad hoeveelhede, voorraaditem kode, voorraaditem beskrywing en Dokumentgroep 1 lys. |
|
|
Hierdie verslag sal die voorraadkode, voorraadbeskrywing, hoeveelheid voorhande, ongeposteerde fakture/aankope, herbestelvlak en hoeveelheid om te bestel vir elke voorraaditem lys. |
|
|
Hierdie verslag lys die dokument datum dokument nommer, dokument tipe, hoeveelhede, verkoopspersoon en dokument verwysing vir elke voorraad item. |
|
|
Hierdie verslag druk die totaal van die Voorraadkontrolerekening vir die geselekteerde voorraaditem te druk. Indien die "Show detail"opsie gekies word, sal die voorraaditem-kode, beskrywing, hoeveelhede en die totaal vir die geselekteerde voorraaditem van die Voorraadkontrolerekening gedruk word. |
|
|
Hierdie verslag lys tot vyf (5) prysvlakke vir voorraaditems en bedrae per eenheid wanneer sekere hoeveelhede verkoop word. Dit bied korting aan jou debiteure (kliënte / klante) wanneer jy sekere aantal items of produkte kwoteer en verkoop. Om die hoeveelhede en verkooppryse te kan spesifiseer moet die Prysooreenkoms inprop program aangeskaf word. |
|
|
Hierdie verslag lys tot vyf (5) prysvlakke vir voorraaditems en bedrae per eenheid wanneer sekere hoeveelhede aangekoop word. Dit bied korting wat jy vanaf krediteure (verskaffers) ontvang wanneer jy sekere aantal items of produkte bestel en aankoop. Om die hoeveelhede en aankooppryse te kan spesifiseer moet die Prysooreenkoms inprop program aangeskaf word. |