Druk enkel item - Pryslys - Groothandel - Aankope
Pryslys - Groothandel
|
|
Price agreement plugin - Licence " - Manual - Shop - Once-off license - |
Pryslys - Groothandel - Aankope
Die "Pryslys - Groothandel - Aankope" verslag lys tot vyf (5) prysvlakke vir voorraaditems en bedrae per eenheid wanneer sekere hoeveelhede aangekoop word. Dit bied korting wat jy vanaf krediteure (verskaffers) ontvang wanneer jy sekere aantal items of produkte bestel en aankoop.
Om die hoeveelhede en aankooppryse te kan spesifiseer moet die Prysooreenkoms inprop program aangeskaf word.
Pryslys - Groothandel - Aankope opsies

Verslag knoppie
Select the creditor (supplier / vendor) account.
Enter the quantities (up to 5 levels).


Druk enkel item
Regs-kliek op 'n geselekteerde produk en kies "Print single item" op die konteks-kieslys.
Kies die krediteur (verskaffer) rekening.
Sleutel die hoeveelhede (tot en met 5 vlakke) in.

Kliek Goed.
Prints directly to the Reportman preview screen.

Verslae - Prysooreenkoms (Verslae-kieslys)
Jy kan lyste van die prysooreenkomste druk.
Druk Prysooreenkomste vir Krediteure (Verskaffers)
Om verslae vir prysooreenkoms met krediteure (verskaffers) te druk:
- Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Inprop → Prysooreenkoms.
- Die "Debiteur - Prys ooreenkoms" is die verstek opsie. Kies die "Krediteur - Prysooreenkoms"-verslag.

- Kies die krediteur (verskaffer) rekening.
- Sleutel tot vyf (5) hoeveelhede in.
- Klik op die Goed-knoppie.
'n Voorbeeld van die "Krediteur - Prysooreenkoms"-verslag is soos volg:

