Tale
|
|
Multi-Language accounts - Manual - Shop - Eenmalige lisensie - Dit is reeds moontlik om verskillende tale vir die koppelvlak (die knoppies) te kies. Maar hierdie inprop maak dit moontlik om die rekeningkunde in verskillende tale te doen. Per gebruiker kan jy 'n taal kies, sodat die gebruiker in sy/haar eie taal kan werk. Die Stel Boeke kan in verskillende tale bekyk word, daarom is dit moontlik dat 'n werknemer inligting in 'n Engelse Stel Boeke invoer en 'n boekhouer, ouditeur, ens. kan die Stel Boeke en / of verslae (byvoorbeeld,die Proefbalans, Inkomstestaat, Balansstaat, ens. in 'n spesifieke taal taal sien, bv. Afrikaans, Nederlands, ens. |
osFinancials5 ondersteun 79 verskillende tale en belastingregimes tale soos 87 Stelle Boeke (databasisse) wat afgelaai en aangepas kan word om aan jou vereistes te voldoen.
As die Stel Boeke vir jou taal en/of land nie beskikbaar is nie, kan jy enige van die beskikbare Firebird databasis Stelle Boeke en gekoppelde tale wat beskikbaar is as 'n gratis aflaai, kies.
Die osFinancials5-koppelvlak sal vertoon in die taal wat aan die Stel Boeke gekoppel is. Afhangende van die Stel Boeke, wat jy kies en oopmaak, sal osFinancials5, die spesifieke taal wat aan elke Stel Boeke gekoppel is, by verstek in die osFinancials5-koppelvlak vertoon word.
|
|
Stelle Boeke in Afrikaans Jy kan enige van die beskikbare Stel Boeke wat in Afrikaans sal oopmaak gratis aflaai - Stelle Boeke en gekoppelde tale. Benewens die "AF-SUID-AFRIKA" Stel Boeke, is daar ook industrie spesifieke Stelle Boeke wat gratis afgelaai kan word (dit is, "BOERDERY, DIENS, KERK, MEDIES, VERVAARDIGING" en"WERKSWINKEL"). Jy kan ook die volgende Stel Boeke gebaseer op die Afrikaanse handleiding, wat in die “…\bin\Tutorials\AFRIKAANS\” gids geïnstalleer is oopmaak (dit is, NUTSMAN (Geen transaksies), NUTSMAN-A (Ongeposteerde transaksies) en NUTSMAN-B (Ongeposteerde transaksies). |
|
|
Verstek-tale is reeds vir elke Stel Boeke vooraf ingestel. (Opstel → Toegangsbeheer op die Opstel-duimgids). Wanneer 'n Stel Boeke oopgemaak word, sal dit outomaties die taal-lêer laai. Alle skerms, verslae en uitleglêers is vertaalbaar via die taal-lêers. |
|
|
Sommige tale sal dalk nie korrek vertoon as jou stelsel se land in die ("Regional and Language Settings") streek- en taal-instellings-opsie in die beheerpaneel van jou stelsel dalk nie die taal- en stelsel-lokaal ("unicode") ondersteun nie. |
|
|
Engels is die verstek (taal-lêer - gebruik as basis vir vertaling, en om taal-lêers aan te pas). Byvoorbeeld, die Amerikaanse en die Engelse lêers bevat spesifieke etiket-, teks-, geldeenheid- en belasting-terminologie vir elke land. Sou jy op hierdie stadium die verkeerde taal kies, kan jy die taal verander in Switch language op die Begin-duimgids). |
Die volgende opsies is beskikbaar om die taal te verander:
- Stel die globale taal: Switch language (Begin-duimgids) en kies die 'n taal.
- Stel die taal vir 'n spesifieke Stel Boeke: Opstel → Toegangsbeheer - "System language"-veld op die Standaard sekuriteit-oortjie (Opstel-duimgids).
- Tale kan ook aangepas word in Gereedskap → Pasmaak taal (Opstel-duimgids).
|
|
Jy kan enige taal vir jou eie persoonlike gebruik, kopieer en aanpas vir jou spesifieke behoeftes en vir 'n spesifieke industrie. |
Lys van beskikbare tale
|
Language files |
|||||
|
English |
Spanish |
French |
|||
|
|
English (Default language file) |
|
Español |
|
Français |
|
|
American |
|
es-Argentina |
|
fr-Benin |
|
|
Australia, en-Australia |
|
es-Chile |
|
fr-Burkina |
|
|
en-Bangladesh |
|
es-Ecuador |
|
fr-C-African-Rep |
|
|
en-Barbados |
|
es-ElSalvador |
|
fr-Cameroun |
|
|
en-Belize |
|
es-Honduras |
|
fr-Comores |
|
|
en-Botswana |
|
es-Mexico |
|
fr-France |
|
|
en-Cameroon |
|
es-Panama |
|
fr-Gabon |
|
|
en-Ireland |
|
es-Paraguay |
|
fr-Guinee |
|
|
en-Isle-of-Man |
|
es-Peru |
|
fr-Haiti |
|
|
en-Lesotho |
|
es-Spain |
|
fr-Mali |
|
|
en-Malawi |
|
es-Uruguay |
|
fr-Maurice |
|
|
en-Malta |
|
es-Venezuela |
|
fr-Niger |
|
|
en-Mauritius |
Other languages |
|
fr-Rep-Congo |
|
|
|
en-Namibia |
|
Afrikaans |
|
fr-Rwanda |
|
|
en-New-Zealand |
|
de-German |
|
fr-Senegal |
|
|
en-Rwanda |
|
German |
|
fr-Tchad |
|
|
en-South-Africa |
|
et-Estonian |
|
fr-Vanuatu |
|
|
en-Tanzania |
|
hr-Bosnia |
Portuguese |
|
|
|
en-Tonga |
|
hr-Croatia |
|
Portuguese |
|
|
en-Trinidad |
|
hr-Montenegro |
|
pt-Angola |
|
|
en-Uganda |
|
id-Indonesia |
|
pt-Brazil |
|
|
en-UK |
|
it-Italian |
|
pt-Cabo Verde |
|
|
en-Zambia |
|
lt-Lithuanian |
|
pt-Guiné-Bissau |
|
|
en-Zimbabwe |
|
nl-Nederlands |
|
pt-Moçambique |
|
|
|
|
sl-Slovenian |
|
pt-Portugal |
|
Turkish |
|
sv-Sweden |
|
pt-São Tomé |
|
|
|
tr-Cyprus |
|
sv-Swedish |
|
pt-Timor Leste |
|
|
tr-Marcedonia |
|
sw-Swahili |
|
|
|
|
tr-Turkey |
|
xh-Xhosa |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Other languages |
|
|
|
|
|
|
|
el-Cyprus |
|
|
|
|
|
|
el-Greece |
|
|
|
|
|
|
th-Thai |
|
|
|
|
ar-Arabic
List of English Tax terminology
English (Default language file) refers to Tax. If you select the following English languages, it will refer to the following tax terminology:
|
English VAT |
English GST |
English Sales tax / Consumption tax |
|||
|
|
en-Bangladesh |
|
en-Australia |
|
en-American (Sales tax) |
|
|
en-Barbados |
|
en-Belize |
|
en-Tonga (Consumption tax) |
|
|
en-Botswana |
|
en-New-Zealand |
|
|
|
|
en-Cameroon |
|
|
|
|
|
|
en-Ireland |
|
|
|
|
|
|
en-Isle-of-Man |
|
|
|
|
|
|
en-Lesotho |
|
|
|
|
|
|
en-Malawi |
|
|
|
|
|
|
en-Malta |
|
|
|
|
|
|
en-Mauritius |
|
|
|
|
|
|
en-Namibia |
|
|
|
|
|
|
en-Rwanda |
|
|
|
|
|
|
en-South-Africa |
|
|
|
|
|
|
en-Tanzania |
|
|
|
|
|
|
en-Trinidad |
|
|
|
|
|
|
en-Uganda |
|
|
|
|
|
|
en-UK |
|
|
|
|
|
|
en-Zambia |
|
|
|
|
|
|
en-Zimbabwe |
|
|
|
|













































































