Gedelimiteerde lêer invoer
Gedelimiteerde lêer invoer - Jy kan transaksies in 'n lêer in 'n joernaal invoer. 'n Geldige lêer moet op jou stelsel bestaan en wat in die “Gedelimiteerde lêer uitvoer” opsie in die F9:Prosesseer geskep is.
Gedelimiteerde lêer uitvoer - Jy kan transaksies in ongeposteerde joernaal na 'n gedelimiteerde lêer uitvoer. 'n Geldige lêer moet op jou stelsel bestaan en wat in die die “Gedelimiteerde lêer invoer” opsie in die F9:Prosesseer geskep is.
Om transaksies vanaf 'n gedelimiteerde lêer in te voer:
- Op die Verstek-duimgids, kies Joernale.
|
|
Jy kan op die geselekteerde joernaal (joernaal) op die "Joernaaltipe" seleksie skerm regs-klik, en die "Gedelimiteerde lêer invoer" opsie op die konteks-kieslys kies. |
- Kies die joernaal op die lys.
- Kliek Maak oop. Die "joernaalinvoer" skerm vir die geselekteerde joernaal sal oopgemaak word.
- Kliek op die F9:Prosesseer ikoon.

- Kies die Gedelimiteerde lêer invoer-opsie en kliek Goed. Die "Open" skerm sal vertoon word.

- Sleutel 'n naam vir "Comma Delimited Batches" lêertipe in. Jy kan enige geldige vouer op jou stelsel kies waarin jy die lêer wil stoor. Jy kan 'n nuwe vouer skep as jy op die Nuwe vouer-ikoon op die "Save As"-skerm klik.Kies geldige "Comma Delimited Batches" (verstek) lêer uit die vouers op jou stelsel
- Klik op die Open-knoppie. Al die transaksies in die geselekteerde, geposeerde joernaal sal in die geselekteerde joernaal ingevoer word.

|
|
Indien die verwerkings-ikone op die "Joernaalinvoer"-skerm onaktief is tydens hierdie proses, moet jy dalk die joernaal toemaak en heropen. |
|
|
Indien Balanseringsinskrywings (transaksies aangedui met ******** (8 sterretjies) in die "Verwysing" kolom) ingesluit is in die gedelimiteerde lêer wat gekies is om in te voer, moet die balanseringsinskrywings geskrap word. |
- Wysig die transaksies soos nodig.
- Kliek op die F5:Balanseer ikoon.
|
|
Sodra jy klaar is met die invoer / redigering van die transaksies in die joernaal, moet jy: - |


