Uitvoer / Invoer opsies - Joernaal-transaksies
Die volgende opsies is beskikbaar om joernaal-transaksies uit te voer en in te voer:
Geposteerde joernale - Invoer van 'n geposteerde joernaal-opsie (F9:Prosesseer) van die "Joernaalinvoer"-skerm in. Jy kan 'n geposteerde joernaal op die Geposteerde joernale-oortjie van die "Joernaalinvoer"-skerm kies om in te voer.
Sigblad invoer / uitvoer - osFinancials5 ondersteun die "Excel-werkboek (*.xlsx)-lêertipe invoer en -uitvoer-funksie.
- Sigblad uitvoer - Jy kan ongeposteerde joernaal-transaksies uitvoer en dit stoor as 'n "Excel Werkboek (*.xlsx) lêertipe.
- Sigblad invoer - Jy kan joernaal-transaksies invoer vanaf 'n gestoorde "Excel Werkboek (*.xlsx) lêertipe.
Ongeposteerde joernale
- Voer joernaal-transaksies uit - Gedelimiteerde lêer uitvoer (F9:Prosesseer) van die "Joernaalinvoer"-skerm. Dit sal 'n komma-geskeide waarde-lêer (*.csv) skep.
- Voer joernaal-transaksies in - Gedelimiteerde lêer invoer (F9:Prosesseer) van die "Joernaalinvoer"-skerm. Kies die komma-geskeide lêer (*.csv) lêer.