Wysig joernaalnaam (alias)
Jy kan 'n unieke naam vir die elke joernaal insleutel. Dit sal jou definitief help om 'n spesifieke joernaal te maklik te identifiseer.
|
|
Outo-joernaalnaam - kan ook geaktiveer word in die F10:Opstel - Gevorderd-oortjie - "Opsies vir die joernaal". Dit sal outomaties die stelsel-datum (byvoorbeeld, 20180331) as die joernaalnaam genereer. |
Die naam van die joernaal sal tussen vierkantige hakkies [ ] op die titel-balk van dié joernaal vertoon word. Byvoorbeeld indien die Algemene joernaal se naam (alias) nie ingesleutel is nie, sal dit Algemene jnl. [Algemene jnl.] vertoon. 
Nadat jy die naam van die joernaal gestel het, sal die joernaalnaam tussen vierkantige hakkies [ ] op die titel-balk van dié joernaal vertoon word. Byvoorbeeld, indien die Algemene joernaal gebruik word om openings balanse te prosesseer, kan jy dit wysig om [OpeningsBalanse] te vertoon.
Indien jy vir elke joernaal 'n naam gee, kan die spesifieke joernale in verskeie opsies geïdentifiseer word.
|
|
Wanneer 'n joernaal op die Joernaaltipe skerm, gekies word, sal die Joernaalnaam (Alias) aan die linkerkant van die Maak oop en Kanselleer knoppies vertoon word. |
|
|
Outo-alias - Instelling kan ook geaktiveer word op die F10:Opstel - Gevorderd-oortjie - "Opsies vir hierdie joernaal". Dit sal outomaties die stelseldatum genereer as die alias (joernaalnaam) (bv. "20220331") vir die joernaal. |
|
|
Outo-alias - Outomaties gegenereer - Alias in ontvangste-joernale - TR00001, TR00002, ens. Hierdie aliasse voorafgegaan met "TR" (bestaande uit sewe (7) syfers) sal outomaties in ontvangste-joernale gegenereer word wanneer die "Ontvang betaling"-opsie in Oopitem prosessering gebruik word. Sien - |


