Joernaaltransaksies - Sigblad uitvoer
Jy kan ongeposteerde joernaaltransaksies uitvoer en dit stoor as 'n Excel Werkboek (*.xlsx) lêertipe.
Jy kan joernaal-transaksies invoer vanaf 'n gestoorde Excel Werkboek (*.xlsx) lêertipe wanneer benodig.
Om transaksies vanaf 'n Excel Werkboek (xlsx) lêer uit te voer:
- Op die Verstek-duimgids, kies Joernale (F2).
- Kies 'n ongeposteerde joernaal en kliek Maak oop.

- Kliek op die Sigblad invoer ikoon.
- Die "Data Import Export"-skerm sal slegs met die databasis velde vir joernaaltransaksies vertoon word:

- Op die "Data Import Export"-skerm, kliek Uitvoer. Al die transaksies (uitgesluit die balanseringstransaksies, indien die joernaal reeds gebalanseer is) in die ongeposeerde joernaal sal ingevoer word die "Data Import Export"-skerm.

|
|
As die joernaal balanseringstransaksies insluit, sal dit nie in die "Data Import Export"-skerm ingesluit word nie. |
- Kliek op die Save as...-ikoon om die uitgevoerde transaksie in die Excel Werkboek (*.xlsx) lêertipe formaat te stoor.

- Kies 'n gids en sleutel 'n naam vir die uitvoerlêer in.
- Kliek op die Save-knoppie.
- Klik op die Sluit-ikoon in die titelbalk van die "Data Import / Export"-skerm.
Die data van die joernaaltransaksies sal in die volgende elf (11) kolomme in die sigblad ingevoer word; en is soos volg:
|
|
|
Veld-naam |
Waardes |
Opmerkings |
|
|
A |
SREFERENCE |
Alfa-numeries |
Reference entered |
|
|
B |
SACCOUNT |
Rekeningkode - Voorvoegsel deur: G = Algemene grootboek D = Debiteur (klënt / klant) rekening C = Krediteur (verskaffer) rekening B = Bankrekening |
Geselekteerde rekening - Rekening opsoek |
|
|
C |
SDESCRIPTION |
Beskrywing |
Transaksie beskrywing |
|
|
D |
FAMOUNT |
Bedrag |
Bedrag van transaksie - Eksklusief van BTW |
|
|
E |
STAX |
BTW-kode (rekeningkode - voorvoegstel T) |
Selected tax account - Tax lookup |
|
|
F |
DDATE |
Datum |
Datum van die transaksie |
|
|
G |
SCONTRAACCOUNT |
Rekeningkode - Voorvoegsel deur: G = Algemene grootboek D = Debiteur (klënt / klant) rekening C = Krediteur (verskaffer) rekening B = Bankrekening |
Rekeningkode gestel in F10:Opstel (vir balanserende transaksies) |
|
|
H |
BEXCLUSIVE |
0 = Inklusief 1 = Eksklusief |
BTW-bedrag soos ingesleutel inklusief of eksklusief van BTW |
|
|
I |
SJOBCODE |
Projekkode |
Projekte (indien geaktiveer en gekies) |
|
|
J |
SCOSTGROUP1 |
Kostesentrumnaam 1 |
Kosteesentrum 1 groep (indien geaktiveer en gekies) |
|
|
K |
SCOSTGROUP2 |
Kostesentrumnaam 2 |
Kosteesentrum 2 groep (indien geaktiveer en gekies) |
