Bank- / Kontant-transaksies
Banktransaksies word in die kasboek aangeteken. Die kasboek bestaan uit 'n Bankrekening wat in Opstel → Rekeninge (Opstel-duimgids) geskep is en aan sy eie Betalings- en Ontvangste-joernaal gekoppel is. Die transaksies word met die hand ingevoer en in die volgende groepe verwerk:
- Ontvangste joernale - kwitansies en depositostrokies en krediete op die bankstate soos rente ontvang, gelde wat direk in jou bankrekening inbetaal word.
|
|
Skep kwitansies:
|
- Betalings joernale - tjeks of ander betalingsbrondokumente, debiete op die bankstate soos bankkoste, onttrekkings, ens.
|
|
Outomatiese betalings:
|
Jy moet gereeld die bankrekening / kasboek (ontvangste- en betalings-joernale met die bankstaat rekonsilieer (in Kontant / Bank (Verstek-duimgids)

|
|
Bank import plugin - Bank Reconciliations Plugin Manual - BankImport Plugin Manual - Shop - Once-off license - Die Bankinvoer inprop-program is 'n kommersiële produk. Jy kan dan die transaksies vanaf jy bankstate invoer en die toewysings outomatiseer. Die proses sal jou aansienlik tyd spaar. |

