Drukker
Hierdie opsie laat jou toe om die verstek-drukker te kies (van enige beskikbare drukkers wat op jou stelsel opgestel/gekonfigureer is).
Om die verstek drukker te kies:
Gaan na die Drukker-ikoon op die Verslae-duimgids of Opstel → Drukker-kieslys op die Opstel-duimgids.
|
|
Hierdie "Dialoog"-skerm kan ook vanuit die volgende opsies , geïnisieer word:
|

Hierdie opsie laat jou toe om die verstek-drukker te kies (van enige beskikbare drukkers wat op jou stelsel opgestel/gekonfigureer is).
|
|
Konfigurasielêer-opsies - Ligging / Plek:
|
Die "Dialoog"-skerm opsies is soos volg: -
- Kies een van die volgende drukkers; "Default printer, Reporting printer, Reporting printer 2, Ticket printer, Ticket printer 2, Graphics printer, Character based printer, User printer 1 - 9, Plain text printer" of "Full plain text printer". (Verstekdrukker, Verslagdrukker, Verslagdrukker 2, Kaartjiedrukker, Kaartjiedrukker 2, Grafiese drukker, Karaktergebaseerde drukker, Gebruikersdrukker 1 - 9, Gewone teksdrukker of Volledige gewone teksdrukker).
- Drukkerfonte (Slegs Windows GDI) - The Microsoft Windows graphics device interface (GDI).
- Slegs teks aandrywer - Jy kan 'n drukdrywer uit die lys kies (d.w.s. "PLAIN, EPSON, EPSON-MASTER, EPSON-ESCP, EPSON-ESCPQ, IBMPROPRINTER, EPSONTMU210, EPSONTMU210CUT, EPSONTM88II, EPSONTM88IICUT, HP-PCL, VT100" of "PLAINFULL".
|
|
Oem (Original Equipment Manufacturers) merk om die drywers van die hardeware vervaardigers te gebruik. |
- Posisie aanpassing - Opsioneel - Jy kan 'n waarde aan die linkerkant en bokant van die bladsy spesifiseer.
- Aksies na druk -
- Knip papier -
- Maak laai oop -
- Konfigurasielêer - "Report Manager Designer" sal 'n drukker-konfigurasielêer gebruik, slegs gebruik in drukkerkeuse. Dié opsies is soos volg:
|
|
Konfigurasielêer-opsies - Ligging / Plek:
|
|
|
Hierdie konfigurasielêer sal gesoek word as "Documents & Settings\Local Config\All Users\reporman.ini". Indien dit nie gevind word nie, sal dit "Documents & Settings\Local Config\YourUserName\reporman.ini" skep of gebruik. |

