Opstel dokumente - Punt-van-Verkope uitleglêers
|
|
Die verstek Punt-van-verkope-uitleglêer (of ander uitleglêer, indien in hierdie veld gekies is) sal ook gebruik word om dokumente wat gegenereer is (met dokument nommer voorvoegsels) in die volgende opsies te druk:
|
Die volgende dokument uitleglêers is beskikbaar vir punt-van-verkope fakture:
- PVV-STARTSP100 - (TRN_906183) - Druk op kontantstrokie drukkers
- PVV - (TRN_906184)
- PVV 2 - (TRN_906185)
Jy kan dokument uitleglêers vir punt-van-verkope fakture in die volgende opsies kies:
- Opstel dokumente - Opstel-kieslys op die Opstel-duimgids.

- Punt-van-Verkope - Drukker-opsie in die Opstel-kieslys op die Opstel-duimgids.

