F9:Prosesseer joernaal opsies - Transaksies
Die volgende F9:Prosesseer “Prosesseer joernaal” opsies is beskikbaar wat transaksies genereer:
- Genereer veelvuldige transaksies - Jy kan veelvuldige transaksies (d.i. Balanseer debiteure met bedrag, Debiteure met heffingsbedrag, Vaste bedrag aan alle debiteure, Rente op agterstallige debiteurrekeninge, Krediteure met heffingsbedrag) genereer. Die veelvuldige inskrywings of transaksies kan in die "Prosesseer joernaal" opsie skerm van enige joernaalinvoer skerms (behalwe vanuit ontvangste- en betalingsjoernale wat aan bankrekenings gekoppel is), geïnisieer word.
|
|
Genereer veelvuldige transaksies - sal met die volgende opsies vervang word in:
|
- Wederkerende transaksies - Prosesseer transaksies wat gereeld of op ‘n periodieke of herhalende basis voorkom. Jy hoef dié transaksies slegs een keer in te voer, en wanneer hulle geskeduleer is, hulle eenvoudig na die normale joernaal te kopieer. Hierdie fasiliteit kan jou baie tyd spaar.
- Outomatiese betalings - Prosesseer Outomatiese betalings-verslag wanneer jy op die Druk knoppie van die “Outomatiese betalings” opsie kliek.
- Outomatiese ontvangstes - Druk die Outomatiese ontvangste-verslag wanneer jy op die Druk knoppie van die “Outomatiese ontvangstes” opsie kliek.
