Skrap joernaal
Skrap alle transaksies wat in die ongeposteerde joernaal ingesleutel is.
|
|
Indien jy per abuis alle transaksies in 'n joernaal geskrap het, moet jy al die transaksie(s) weer insleutel. |
Om alle transaksies in 'n joernaal te skrap:
- Kliek op die F9: Prosesseer ikoon.
- Op die "Prosesseer joernaal" skerm, kies die Skrap joernaal opsie en kliek Goed. 'n Waarskuwing-boodskap sal vertoon word.
"Is jy seker dat jy diƩ joernaal wil skrap?"
- Kliek op Ja om die alle transaksies in die joernaal te skrap.
|
|
As jy die verkeerde joernaal gekies het, klik op die Nee-knoppie om hierdie aksie te kanselleer. |
- Kliek op die Toemaak knoppie op die titel-balk; of druk die Esc sleutel.
