Redigeer ongeposteerde joernaal-transaksies
Bykomend tot die opsies; Invoeg van transaksies en om Transaksies te skrap in ongeposteerde joernale te redigeer, kan jy ook die volgende "Prosesseer joernaal" opsies gebruik om transaksies in ongeposteerde joernale te redigeer:
- Skrap joernaal - Skrap alle transaksies wat in die ongeposteerde joernaal ingesleutel is.
- Omswaai van joernaal (D<-->K) - Dit sal die bedrae wat foutief in die debietkolom in plaas van die kredietkolom ingesleutel is (en andersom ingesleutel is), omswaai.