Joernale (Verslae kieslys)
Ongeposteerde joernale
Joernaal verslae vir ongeposteerde joernale kan gedruk word met die F8:Lys opsie in joernaal-invoer skerms.
Geposteerde joernale
Verslae vir geposteerde transaksies (in joernale en dokumente) kan in die volgende opsies gedruk word:
- Verslae → Joernale (Verstek-duimgids).
- Joernaaltransaksies per periode - Die Joernaaltransaksies per periode verslag lys alle transaksies wat in spesifieke joernale en dokumente vir geselekteerde periodes of datum(s) geposteer is.
- Joernaaltransaksies - Dokumente - Slegs die transaksies wat deur geposteerde dokumente (fakture, kredietnotas, aankope en verskafferretoere) gegenereer is, sal vir die geselekteerde periodes of datum(s) gedruk word.
- Geselekteerde geposteerde joernale en geposteerde dokumente (Verstek-duimgids).
- Joernaal-invoer - Geposteerde joernale-Detail-oortjies
- Debiteure - Dokumente-oortjie
- Debiteure - Transaksies-oortjie
- Krediteure - Dokumente-oortjie
- Krediteure - Transaksies-oortjie
- Kanselleer geposteerde joernale (Globale prosesse - Verstek-duimgids)
- Kanselleer geposteerde dokumente (Globale prosesse - Verstek-duimgids)