Jy kan kies om die bedrae te verander wat vertoon moet word as eksklusief of inklusief van Uitset-BTW op alle verkoopsdokumente vir debiteure (kliënte / klante) (d.w.s. Fakture, Kredietnotas en Kwotasies) en eksklusief of inklusief van Inset-BTW op alle aankoopdokumente vir krediteure (verskaffers) (d.w.s. Aankoop, Verskafferretoere en Bestellings). 

Die verkoopprysbedrae vir debiteure (kliënte / klante) dokumente word outomaties in die dokumente ingevoeg wanneer 'n voorraaditem gekies word. 

Neem asseblief kennis of hierdie verkooppryse ingevoer of aangesuiwer word BTW op voorraaditems eksklusief of inklusief (Verstek-duimgids), of as jy die verkooppryse aansuiwer in die Invoer → Voorraadaansuiwering aan (oortjie Verkooppryse) op die (Verstek-duimgids). 

Die aankoopprys (kosprys) prys bedrae vir krediteur (verskaffer) dokumente word outomaties in die dokumente ingevoeg wanneer 'n voorraad item gekies word. 

By verstek word die bedrae Eksklusief BTW ingeleutel en vertoon op die bedragkolom van die dokumentreëls (indien met die hand oorgetik). 

Om bedrae inklusief van BTW in te voer en te sien, kan jy die "Verstek inklusief vir dokumente"-veld op Opstel → Voorraadinligting (Opstel-duimgids) kies (merk). 

 

BTW Eksklusief 

Om die BTW-Eksklusief metode te kies: 

  1. Klik op die F7:Eksklusief-ikoon.
  2. Die bedrae sal as eksklusief van BTW verander in die dokumentrreëls vertoon word.

In ongeposteerde "Dokumentinvoer"-vorm kan jy die F7-sleutel druk of op die F7:Eksklusief / F7:Inklusief-ikone op die  klik om tussen die Inklusiewe- of Eksklusiewe-modusse te wissel.


BTW Inklusief 

Om die BTW-Inklusief metode te kies: 

  1. Klik op die F7:Inklusief-ikoon.

  1. Die bedrae sal as inklusief van BTW verander in die dokumentrreëls vertoon word.