^N:Invoeg - Nuwe reël om items of opmerkings in 'n dokument te voeg
Nadat 'n paar items gekies het en / of opmerkings ingesleutel het, kan jy 'n item of opmerking op 'n sekere plek in 'n invoeg.
Om 'n reël of ry vir 'n item en / of opmerking in a dokument in te voeg:
- Kies die reël of ry waar jy die item of opmerking wil invoeg.
- Kliek op die ^N:Invoeg ikoon of druk die F12 sleutel. Jy kan ook die Ctrl + N sleutels druk. 'n Nuwe reël of ry sal ingevoeg word.
- Kies die item of druk F9:Opmerking om addisionele inligting in te sleutel.