^D:Skrap - Skrap items of opmerkings in 'n dokument
Jy mag moontlik 'n paar items gekies het en / of opmerkings ingesleutel het, en jy wil graag transaksies of opmerkings skrap.
Om 'n item en / of opmerking in a dokument te skrap:
- Kies die reël of ry wat jy wil skrap.
|
|
Maak absoluut seker dat jy die korrekte item of opmerking gekies het. |
- Kliek op die ^D:Skrap ikoon of druk die Ctrl + D sleutels. 'n Bevestiging-boodskap sal vertoon word.
"Wil jy graag dié Reël skrap?"
- Kliek Ja. Die geselekteerde item of opmerking sal geskrap (verwyder) word.
