Alle afsprake in die kalender behalwe dieWederkerende fakture” en die “Skep fakture” opsies sal vir elk van die afspraak kategorieë vir die geselekteerde periodes of datum(s) vertoon word.  

Multi-User calendar (agenda) - Manual - Shop - Once-off license - Eenmalige lisensie

Multi-gebruiker kalender (agenda) - Hierdie inprop voeg die multi-gebruiker agenda (veelvuldige agendas) by die Kalender (Beplanner). Jy kan agendas byvoeg en dit as verstek koppel aan die huidige gebruiker. Vir elke agenda sal 'n oortjie in die agenda Kalender verskyn sodat jy kan sien wat die afsprake, ens. op ander agendas is. Jy kan 'n agenda vir elke werknemer, verkoopspersoon, gebruiker, ens. hê en fakture direk vanaf sy/haar agenda skep met 'n eenvoudige klik. Elke agenda het sy eie kalender en taaklys.

Kalender - Ure verslag - opsies

Om 'n verslag vir die kalender te druk:

  1. Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Kalender.

 

  1. Kies die kategorieë vir die afsprake om by die verslag in te sluit.
  2. Kies die periodes op die Per periode-duimgids of die datum(s) op die Per datum(s)-oortjie
  3. Kliek Goed

Gedruk : Kalender - Ure verslag

'n Voorbeeld van dié verslag, is soos volg:

Die afsprake wat vir debiteure (kliënte / klante) sowel as vir krediteure (verskaffers) geskeduleer was, sal in die Afspraak-duimgids van elke betrokke rekening gelys word. 

Wederkerende fakture word nie by hierdie verslag ingesluit nie.

Tydinskrywings - Tydinskrywings wat bygevoeg is vir geselekteerde debiteure (kliënte / klante) sal as ure op hierdie verslag gedruk word.

Sien - Bulk time entries