Voorraad - Konteks-kieslys - Kopieer / inisieer- Plak na / uitvoer
Jy kan die spesifieke data van 'n geselekteerde voorraaditem kopieer en die data van geselekteerde voorraaditem(s) plak (vervang).
Om data van 'n voorraaditem na ander voorraaditem(s) te kopieer en te plak:
- Op die Verstek-duimgids, kies Voorraaditems.
- Kies die voorraaditem waaruit jy data moet kopieer.
- Regs-kliek en kies die opsie "Kopieer vanaf / inisieer" op die konteks-kieslys.
- Kies die voorraaditem(e) waarop jy die data wil plak.
|
|
As jy veelvuldige voorraaditems moet kies, druk die Ctrl of Shift-sleutel en klik op elke voorraaditem, waarvoor jy die geselekteerde data moet plak (vervang). |
- Regs-kliek en kies die "Plak na / uitvoer" opsie op die konteks-kieslys.

|
|
Voorraaditem - Hierdie opsie is soortgelyk aan die vir die Kopieer vanaf item-knoppie. Dit sal 'n nuwe voorraaditem-vorm met die data van die geselekteerde voorraaditem (wat geselekteer was) begin. Jy moet 'n voorraad kode invoer en die gekopieerde voorraaditem redigeer (wysig), waar nodig. |
Kopieer / Plak - Verskaffer 1
Die Voorkeurverskaffer 1-rekening soos gekies op die geselekteerde bron-voorraaditem sal gekopieer word na (vervang) die "Voorkeurverskaffer 1"-veld van die geselekteerde voorraaditem(s).

Wanneer die "Plak na / uitvoer" opsie op die konteks-kieslys gekies is, sal 'n Bevestiging-boodskap vertoon word:
" Replace old data for &Verskaffer 1?"
Kliek Ja om die Verskaffer1 se rekening te kopieer.

|
|
Die Voorraadkode vir Voorkeurverskaffer 1 sal nie gekopieer (vervang) word nie. |
Kopieer / plak - Grootboek en BTW
Die Rekeningklas-, BTW- (Inset-BTW en Uitset-BTW) en Grootboek (Verkope-, Koste van verkope- en Voorraadkontrole-) rekeninge soos gestel op die Grootboek-oortjie van die geselekteerde bron-voorraaditem sal gekopieer word na (vervang) die Rekeningklas-, BTW- (Inset-BTW en Uitset-BTW) en Grootboek (Verkope-, Koste van verkope- en Voorraadkontrole-) rekeninge van die geselekteerde voorraaditem(s).
Wanneer die "Plak na / inisieer" opsie op die konteks-kieslys gekies is, word 'n bevestiging-boodskap vertoon:
"Replace old data for &Grootboek en BTW?"
Kliek Ja om die Grootboek en BTW se rekeninge te kopieer.

Kopieer / Plak - Multigroep
Die Verslaggroepe soos op die Multigroep-oortjie van die geselekteerde bron-voorraaditem gestel, sal gekopieer word om die groepe van die geselekteerde voorraaditem(s) te (vervang)
Wanneer die "Plak na / uitvoer" opsie op die konteks-kieslys gekies is, word 'n bevestiging-boodskap vertoon:
"Replace old data for M&ulti-groep kopie?"
Kliek Ja om die multi-groepe te kopieer.

Kopieer / Plak - Aktiewe voorraad
Om in kennis gestel word.
Wanneer die "Plak na / uitvoer" opsie op die konteks-kieslys gekies is, word 'n bevestiging-boodskap vertoon:
"Replace old data for &Aktiewe voorraad?"
Kopieer / Plak - Ekstra omskep na tale
Om in kennis gestel word.
Vir hierdie opsie moet die Tale ("Languages" bygevoeg word in Opstel → Groepe (Opstel-duimgids). Hierdie tale kan gekies word in die "Taal" veld op Opstel → Toegangsbeheer (Standaard sekuriteit-oortjie) op die Opstel-duimgids. Dit sal 'n Tale-oortjie by die Voorraaditems (Verstek-duimgids) byvoeg.
Wanneer die "Plak na / uitvoer" opsie op die konteks-kieslys gekies is, word 'n bevestiging-boodskap vertoon:
Replace old data for Ek&stra omskep na tale?"
Dummy price
Copy Dummy price produce the following SQL error:
Dynamic SQL Error
SQL error code = -204
Table unknown
STOCK_EXTRADATA
At line 1, column 39
Select FDUMMYQTY from STOCK_EXTRADATA where WStockid = 4
Mark copy
Copy Mark copy produce the following SQL error:
Dynamic SQL Error
SQL error code = -204
Table unknown
STOCK_EXTRADATA
At line 1, column 37
Select WMERKID from STOCK_EXTRADATA where WStockid = 4

