Hierdie opsie sal alle voorraaditems nagaan. 

Hierdie proses kan 'n rukkie neem

Om 'n massa-kontrole van voorraaditems te doen:

  1. Op die Verstek-duimgids, kies Voorraaditems.   
  2. Kies die "Mass check" opsie op die konteks-kieslys.
  3. Die voorraaditem-vorm sal outomaties oop- en toegemaak word vir elke voorraaditem.
  4. Wanneer die massakontroleproses voltooi is, word 'n bevestiging-boodskap vertoon:  

"Check finished:"

  1. Klik Goed.