Verkoopspersone
Wanneer jy verkoopsdokumente, soos fakture, kredietnotas en kwotasies, asook aankoopdokumente, soos aankope, verskafferretoere en bestellings verwerk, kan jy die betrokke verkoopspersoon kies. Wanneer jy verskeie verslae druk, kan jy die data vir die verkoopspersone vertoon word.
|
|
Jy kan verkoopspersone byvoeg in Opstel → Verkoopspersoon (Opstel-duimgids), en hulle sal outomaties gelys word in die Verkoopspersoon-groep. Jy kan ook die Verkoopspersone in die groepe wysig soos nodig. |
Om verkoopspersone by te voeg / te wysig / te skrap:
- Op die Opstel-duimgids, kies Opstel → Groepe. Die "Groepe (Rekeninggroep 1" (verstek)) sal vertoon word.
- Kies "Verkoopspersone".

- Indien jy die naam van Verkoopspersone-groep wil verander vervang die beskrywing met jou eie beskrywing. Jou beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Verkoopspersone knoppie verander.
- Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.
- Sleutel die naam van jou Verkoopspersoon in (byvoorbeeld, Tracy, Russell, ens.) in.
- Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses om ander Verkoopspersone te skep.
- Kliek Goed om jou rekords te stoor.
|
|
Jy kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van jou Verkoopspersone te druk. |
|
|
Jy kan die agtergrond- en fontkleure vir rekeninggroep 1 en 2 stel. Om kleure vir Verkoopspersone-groepe te stel:
|
