Sigblad verslae (excelreports) - Name van omslae en lêers
Die Verslagontwerper omslae en lêer-struktuur van die Sigblad verslae-kieslys
|
|
Spreadsheet reports osFinancials and the power of Spreadsheets - Spreadsheet sales (Verstek-duimgids). - Spreadsheet reports (Verslae-duimgids). |
Die Sigblad verslae op die Verslae-duimgids word in die “...\ plug_ins \reports \ excelreports” omslag gestoor.
Dié sigblad verslae sal in die kragtige Sigblad “Spreadsheet” komponent in osFinancials5 oopgemaak word.

Om toegang tot die Verslagontwerper te inisieer:
Op die Verslae-duimgids, kies Verslagontwerper. Die "Report man"-skerm sal al die beskikbare dokument uitleglêers en verslae in hul onderskeie omslae lys. Die struktuur van die "excelreports" omslag is soos volg:

|
|
Hierdie Sigblad verslae kan nie in die in die Verslagontwerper ("Report man") skerm oopgemaak, besigtig of geredigeer word nie. |
Met die “Material” tema, sal die verslae op die verslae kieslys die ikone in die “Material” tema omslag vertoon. Die ikone in die “Classic” tema omslag sal op die verslag-opsie skerms (parameter-skerms) en in die Verslagontwerper vertoon word.
Vir jou gerief en as verwysingsbron, word die name van die verslae, asook die interne name, volgens die struktuur op die Sigblad verslae-kieslys en in die Verslagontwerper met die ooreenstemmende ikone gelys. Die struktuur is soos volg:
|
Omslag Kieslys-item |
Sub-kieslys item 1 |
Sub-kieslys item 2 |
Interne naam van lêer |
Classic tema |
Material tema |
|
|
|
TRN_160 |
|
|
|
|
|
|
TRN_161 |
|
|
|
|
|
|
TRN_20069 |
|
|
|
|
|
Per periode |
|
TRN_3314 |
|
|
|
Algemene grootboek |
|
|
TRN_32 |
|
|
|
|
Begroting |
|
TRN_1027 |
|
|
|
|
|
TRN_603 |
|
|
|
|
|
|
TRN_1323 |
|
|
|
|
|
Kolombalanse |
|
TRN_3106 |
|
|
|
|
|
TRN_603 |
|
|
|
|
|
|
TRN_1323 |
|
|
|
|
Verkoopsontleding |
|
|
TRN_85 |
|
|
|
|
|
TRN_906038 |
|
|
|
|
|
|
TRN_906122 |
|
|


