Die Verkoopsontleding - Verkope per periode - Sigblad verslag sal die totale bedrag van die verkope, BTW ingesluit, BTW uitgesluit sal vir elke periode in die sigblad lys.

Hierdie verslag sluit slegs dokumente in wat geposteer (na die grootboek opgedateer) is in. Ongeposteerde dokumente sal NIE by hierdie verslag ingesluit word nie.

Om 'n lys van ongeposteerde dokumente te sien, wat nie na die grootboek opgedateer is nie, gaan na Invoer → Soek vir ongeposteerde items (Verstek-duimgids).

Om die Verkope per periode sigblad verslag te genereer: 

  1. Op die Verslae-duimgids, kies Sigblad verslae → Verkoopsontleding → Verkope per periode
  2. Op die parameters ("Params") skerm, kies die periode en kliek Goed. Die totale bedrag van die verkope, BTW ingesluit, BTW uitgesluit sal vir elke periode in die sigblad gelys word:


Month (Column B)

This is the number of the month in the Calendar year, e.g.:

3 = March 

4 = April

5 = May, etc.