Forum - Skakel na die osFinancials Forum.  Besigtig die nuutste items asook, soek en filter vir foute, vordering en onderwerpe en ouer items. Indien jy 'n navraag het of na 'n oplossing soek, mag jy moontlik 'n oplossing vind. 

Indien nie, kan jy jou navraag of kwessie plaas. Geregistreerde gebruikers van osFinancials sal binnekort help deur antwoorde of oplossings vir jou navraag of probleem te plaas. 

Om toegang tot die forum te kry: 

Op die Begin-duimgids, kies Help → Forum. 'n Inligting-boodskap sal vir ongeregistreerde gebruikers vertoon word.

"You are not yet registered to post on our forum! You will need to register osFinancials to use that username password to login to our forum or shop."