Kan nie beskrywing redigeer nie - By verstek, sal die muis-wyser (fokus) in die beskrywings kolom wees nadat 'n voorraaditem gekies is. Dié beskrywings vir voorraaditems kan gewysig word. 

Indien jy dié veld kies (merk), sal die “Beskrywing” veld onaktief wees.