Kan nie prys redigeer nie - By verstek, kan pryse vir voorraaditems gewysig word. Jy kan die verstek pryse met 'n ander prys vervang. Indien jy diƩ veld kies (merk), kan jy slegs die pryse vir die voorraaditems bevestig. Jy sal egter steeds die verkoopprys 1 / 2 / 3, ens., kan kies.