Kontroleer verwysing gebruik – Indien jy die verwysings wat in die “Jou verwysing” veld op die dokument-invoer vorm ingesleutel word, wil kontroleer, kan jy die veld kies (merk). Wanneer jy dokumente prosesseer, sal daar 'n boodskap vertoon word, indien daar reeds 'n soortgelyke verwysing vir dieselfde dokument-tipe bestaan. 

Dié verwysing is reeds in 'n ander dokument gebruik! Kontroleer asseblief jou invoer vir duplikate!

Klik twee keer Goed om die dokument-invoer vorm, te stoor en te verlaat.