Outo-posteer dokumente op druk
By verstek, moet alle dokumente periodiek in die volgende opsies, na die grootboek opgedateer (geposteer) word:
- Opdateer grootboek (Verstek-duimgids)
- Dokumente - Postering knoppie (indien geaktiveer). (Verstek-duimgids)
- Opstel → Opstel Dokumente - "Outo-posteer dokumente op druk"-opsie geaktiveer. (Opstel-duimgids).
Om te aktiveer dat dokumente outomaties na die grootboek op te dateer (posteer) wanneer dokumente druk:
- Op die Opstel-duimgids, kies Opstel dokumente.
- Kies (merk) die "Outo-posteer dokumente op druk" opsie.

- Kliek Goed. Die dokumente sal dan outomaties na die grootboek opgedateer (geposteer) word wanneer jy die dokumente druk.
|
|
As jy hierdie kenmerk gebruik en nie 'n dokument druk sodra dit gegenereer is nie, kan jy:
|
|
|
Jy kan hierdie bevestiging-boodskappe om die dokumente te druk, de-aktiveer deur te kies (plaas 'n regmerkie) in die "Geen druk bevestiging"-veld op Opstel → Voorraadinligting. Dit sal geen dokumente druk wanneer dokumente verwerk word nie. |

