Die "Copy account" (Kopieer rekening) konteks-kieslys opsie laat jou toe om 'n kopie van 'n geselekteerde debiteur (kliënt / klant) rekening te skep. 

Om 'n geselekteerde debiteur (kliënt / klant) rekening te kopieer: 

  1. Op die "Debiteure" lys skerm, kies 'n debiteure (kliënt / klant) rekening. 
  2. Regs-kliek en kies die opsie "Copy account" (Kopieer rekening) op die konteks-kieslys. 

Dit sal 'n kopie van die van die gekose debiteur (kliënt / klant) rekening skep. 

  1. Die volgende debiteurkode (bv. D00007, ens.), sal outomaties gegenereer word. Sleutel die debiteurkode in.

Wanneer jy 'n nuwe rekening vir 'n debiteur (kliënt / klant) skep of kopieer, sal die volgende debiteurkode (bv. D00007) outomaties gegenereer word. Jy moet 'n debiteurkode insleutel. 

Dit is belangrik om die debiteurkode met 'n karakter, byvoorbeeld 1 (10001) te begin en krediteurkode met 'n ander karakter, byvoorbeeld 2 (20001) te begin. 

Die rede hiervoor is dat die rekening-voorvoegsel nie altyd beskikbaar is wanneer rekeninge op sommige skerms en verslae gekies word nie. 

Byvoorbeeld, as 'n Debiteurekode D00001 is en 'n Krediteurekode is C00001, en jy kies die Debiteurekode, kan dit die Krediteurekode stel wanneer die kontra-rekening in die "Opsies vir hierdie joernaal" (F10:Opstel) op "Joernaal" gekies word. Die rede hiervoor, is indien jy 'n rekening in die F10:Opstel in Joernale kies, en daar bestaan 'n ander rekening wat dieselfde kode sonder die voorvoegsel, bestaan, die verkeerde rekening gestel kan word.  

Dit sal ook die sorteer en filter opsies op verskeie skerms, en sigblad-toepassings meer sinvol maak. 

Dit is belangrik om debiteurkodes met 'n unieke voorvoegsel voor te sit. In hierdie dokumentasie word die rekeninge soos volg voorafgegaan: 

  • Debiteurkode = 1 
  • Krediteurekode = 2 

Die rede hiervoor is dat die rekening-voorvoegsel nie altyd beskikbaar is wanneer rekeninge op sommige skerms en verslae gekies word nie. 

Byvoorbeeld, as 'n Debiteurekode D00001 is en 'n Krediteurekode is C00001, en jy kies die Debiteurekode, kan dit die Krediteurekode stel wanneer die kontra-rekening in die "Opsies vir hierdie joernaal" (F10:Opstel) op "Joernaal" gekies word. 


  1. Wysig die gekopieerde velde, waar nodig. 

Let op die volgende: