Dié Krediteurelys  sal die Rekeningkode, Naam, Posadres, Telefoon 1 / 2, Faks, E-pos en webtuiste vir elke krediteur (verskaffer) druk. 

Krediteurelys - Posadres opsies

Om 'n lys van krediteure te druk:

  1. Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Krediteure → Lys. Die Kontakte verslagopsies sal vertoon word.
  2. Kies "Posadreslys".

  1. Kies die volgende: 
    1. Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).
    2. Volgorde - Kies  "Krediteurkode" Beskrywing, Adres 3" (derde adres reël) of "Poskode". 
    3. Verslaggroep 1 - Jy kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die krediteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.
  1. Kliek Goed

Gedruk : Krediteurelys - Posadresse

'n Voorbeeld van die "Krediteurelys: Posadres / Telefoon / Faks / E-pos / Webtuiste" verslag, is soos volg: