Krediteure - Kontakte-oortjie
Jy kan kontakpersone vir die krediteur (verskaffer) byvoeg, skrap of invoer.
'n Lys van alle kontakpersone gekoppel aan die geselekteerde krediteur (verskaffer) rekening, wat jy geskep, geredigeer of geskrap het, in die volgende opsies op die Verstek-duimgids:
Alle kontakpersone wat aan die krediteur (verskaffer) gekoppel is, word hier gelys. Jy kan ook nuwe kontakte skep, bestaande kontakte soek, wysig of skrap.

Die opsies, is soos volg:
- Nuwe – Dit sal 'n blanko kontakpersoon skerm oopmaak.
- Redigeer – Dit sal die geselekteerde kontakpersoon se besonderhede skerms oopmaak.
- Skrap – Skrap 'n geselekteerde kontakpersoon.
- Soek – Dit sal 'n soortgelyke skerm as in die Kontakte (Verstek-duimgids) inisieer waarop alle kontakte gelys word. Jy kan dan 'n spesifieke kontak kies. Jy kan ook die “Outo-kopieer info” opsie gebruik om die besonderhede van 'n geselekteerde kontak te kopieer.
|
|
Geskrapte kontakpersone sal van hierdie lys verwyder word. |
