Die "Custom reports" is 'n voorbeeld van verslae wat met die Verslagontwerper geskep is. Die volgende twee (2) verslae is beskikbaar:

  • 2cred-sku-det - Krediteure - Aankope per periode - Pasmaak verslag Lys die dokumente vir aankope en verskafferretoere vir 'n geselekteerde krediteur (verskaffer) en periodes. 
  • 2deb-sku-det - Debiteure - Verkope per periode - Pasmaak verslag - Lys die fakture en kredietnotas vir 'n geselekteerde debiteur (kliënt) en periodes..

Hierdie verslag sluit slegs joernale en dokumente in wat geposteer (na die grootboek opgedateer) is in. Ongeposteerde joernale en dokumente sal NIE by hierdie verslag ingesluit word nie.

Om 'n lys van ongeposteerde joernale en dokumente te sien, wat nie na die grootboek opgedateer is nie, gaan na Invoer → Soek vir ongeposteerde items (Verstek-duimgids).

Aankope per periode - Pasmaak verslag

'n Voorbeeld van die "Krediteure - Aankope per periode - Pasmaak" verslag, is soos volg:

Verkope per periode - Pasmaak verslag

'n Voorbeeld van die "Debiteure - Verkope per periode - Pasmaak" verslag, is soos volg: