Ondersteuning
Vertoon die kontakbesonderhede vir ondersteuning met die osFinancials program.
Om osFinancials5 Ondersteunings inligting te vertoon:
- Op die Begin-duimgids, kies Hulp → Programondersteuning.

- Bekyk die inligting.
- Kliek Goed.
|
|
Jy kan vanaf hierdie skerm direk aan die osFinancials webwerf koppel deur op die internetadres (blou skakel) osFinancials ondersteuningsblad te klik. Toegang tot osFinancials webwerf: Access to osFinancials website - https://www.osfinancials.org/nl/ - Netherlands - https://www.osfinancials.org/en/ - English |
