Multigroep – In dié duimgids, kan jy veelvuldige groepe aan die geselekteerde voorraaditem koppel. Die hoof verslaggroep (Voorraadgroep 1) word op die Verslae – Verslaggroep 1 veld van die “Voorraaditem” skerm gekies. Dieselfde lys vir Voorraadgroep 1 ((Opstel Groepe) Voorraadgroep 1) is beskikbaar. Jy kan 'n ander groep hier aan dié voorraaditem koppel.