Sigblad verslae in osFinancials en die krag van Sigblad-toepassings 

 - Sigblad verkope (Verstek-duimgids

 - Sigblad verslae (Verslae-duimgids

Excel Uitvoer / Invoer - 

Sien video - Improved Export/Import

Jy kan Excel Uitvoer / Invoer sigblad-funksie benut om data maklik na 'n sigblad uit te voer, die data te wysig en in te voer. Excel Uitvoer / Invoer funksie is beskikbaar in die volgende opsies:

Opstel-duimgids: 

  • Opstel Rekeninge 
  • Opstel Groepe 
  • Invoer -  Rekeninge, Debiteure/Krediteure, Voorraad 

Verstek-duimgids: 

  • Joernale (alle joernaaltipes) 
  • Redigeer Wederkerende transaksies (joernale).
  • Voorraad (Invoer / Uitvoer-oortjie)