Herbestelverslag (Verslae-kieslys)
Die “Herbestelverslag” lys slegs die voorraaditems wat weer bestel moet word.
Herbestelverslag opsies
Om voorraad herbestel verslag te druk:
- Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Voorraad → Herbestelverslag.

- Kies die volgende:
- Vanaf... Tot... - Kies die voorraaditem(s).
- Volgorde - Kies "Voorraadkode" of "Voorraadbeskrywing".
- Wys detail - By verstek is dié opsie nie gekies nie. Dit sal slegs die hoeveelhede vertoon. Om die detail te druk, merk dié opsie.
- Verslaggroep 1 - Jy kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die voorraaditems wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.
- Kliek Goed.
Gedruk : Herbestelverslag
'n Voorbeeld van die "Herbestelverslag" ("Wys Detail" nie gekies nie), is soos volg:
Gedruk : Herbestelverslag - Detail
'n Voorbeeld van die "Herbestelverslag" ("Wys Detail" gekies), is soos volg:

