Oopitem - Deaktiveer / Aktiveer in joernale
By verstek is die "Oopitem seleksie"-kenmerk in joernale geaktiveer. Die laaste kolom, dit wil sĂȘ "Oopitem", sal beskikbaar wees in "Joernaal-invoer" skerms. As die "Oopitem" kolom vertoon word, en jy wil oopitem verwerking deaktiveer, kan jy hierdie kenmerk deaktiveer.
Om oop item in joernale te deaktiveer:
- Op die "Joernaal-invoer"-skerm, klik F10: Opstel.

- Op die Gevorderd-oortjie, plaas die regmerkie in die "Nie oopitem joernaal" veld.

- Klik Goed. Die "Oopitem"-kolom sal van die "Joernaal-invoer"-skerm verwyder word.
