Oopitem - Krediteure - Betalingsadviese
Die Oopitem koppel - Staat - Dit is 'n staat aansig van die transaksies met uitstaande bedrae ingesluit tussen geselekteerde datums vir 'n geselekteerde krediteur (verskaffer) rekening.

|
|
Jy kan op die |
|
|
Betalingsadviese -
|
|
|
Die debiet-transaksies wat aan spesifieke krediet-transaksies van dieselfde waarde gekoppel is, sal nie vertoon word nie. Indien 'n transaksie van 'n ander bedrag aan 'n spesifieke transaksie gekoppel is, sal slegs die uitstaande bedrag (verskil) gelys word. 'n Voorbeeld van transaksies in 'n betalings-joernaal wat aan uitstaande transaksies op die "Oopitem seleksie" skerm, gekoppel word, is soos volg:
Byvoorbeeld, 'n betaling van 750.00 word aan die krediteur (verskaffer) op 2022/03/30 gemaak. Die betaling is soos volg gekoppel:
Soos per hierdie voorbeeld:
|
|
|
Die debiet-transaksies wat aan spesifieke krediet-transaksies van dieselfde waarde gekoppel is, sal nie vertoon word nie. Indien 'n transaksie van 'n ander bedrag aan 'n spesifieke transaksie gekoppel is, sal slegs die uitstaande bedrag (verskil) gelys word. Byvoorbeeld:
|
|
|
Indien die transaksie vir Versafferretoer VR000002 nie aan Aankoop AK000008 gekoppel is nie, sal beide Versafferretoer VR000002 en Aankoop AK000008 op die "Transaction list - Open item" verslag sowel as die "Krediteur Betalingsadvies - Uitstaande" gelys word.
Jy sal dalk die debiet-transaksies op die Oopitem koppel (Verstek-duimgids) moet koppel. |






