Dokument groepe
Jy kan tot twee (2) verslaggroepe vir jou dokumente (d.i. Fakture, Kredietnotas, Kwotasies, Aankope, Verskafferretoere en Bestellings) stel. Indien jy Dokumentgroepe gebruik, kan jy Dokumente volgens dié groepe groepeer of kategoriseer. Dit sal die opsies bied wanneer verslae gedruk word om dié volgorde waarin verslae te kies. Dit bied ook opsies om jou dokumente te filtreer en te groepeer.
Om groepe te skep, te wysig of te skrap:
- Op die Opstel-duimgids, en kies Opstel → Groepe. Die Groepe (Rekeninggroep 1 (verstek)) sal vertoon word.
- Kliek op die Dokumentgroep 1 knoppie.

- Indien jy die naam van Dokumentgroep 1 wil verander vervang die beskrywing met jou eie beskrywing. Jou beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Dokumentgroep 1 knoppie verander.
- Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.
- Sleutel die naam van jou Dokumentgroep in (byvoorbeeld, Dokumentgroep 1A, ens.) in.
- Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses om ander dokumentgroepe te skep.
- Jy kan ook verslaggroepe vir Dokumentgroep 2 skep.
- Kliek Goed om jou rekords te stoor.
|
|
Jy kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van jou Dokumentgroepe te druk. |
|
|
Jy kan die agtergrond- en fontkleure vir Dokumentgroep 1 en 2 stel wat in die Dokumente (rooster-skerm) vertoon word. Om kleure vir rekeninggroepe te stel:
|
