Dié Debiteurelys  sal die Rekeningkode, Naam, Posadres, Telefoon 1 / 2, Faks, E-pos en webtuiste vir elke debiteur (kliënt / klient) druk. 

Debiteurelys - Posadres opsies

Om 'n lys van debiteure te druk:

  1. Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Debiteure → Lys. Die Kontakte verslag-opsies sal vertoon word.
  2. Kies "Posadreslys".

  1. Kies die volgende: 
    1. Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).
    2. Volgorde - Kies  "Debiteurkode" Beskrywing, Adres 3" (derde adres reël) of "Poskode". 
    3. Verslaggroep 1 - Jy kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die debiteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.
  1. Kliek Goed

Gedruk : Debiteurelys - Posadresse

'n Voorbeeld van die "Debiteurelys: Posadres / Telefoon / Faks / E-pos / Webtuiste" verslag, is soos volg: