Krediiteurelys (Verslae-kieslys)
Dié Krediteurelys sal die Rekeningkode, Naam, Posadres, Telefoon 1 / 2, Faks, en E-pos vir elke krediteur (verskaffer) druk.
Krediteurelys opsies
Om 'n lys van krediteure te druk:
- Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Krediteure → Lys. Die Kontakte verslagopsies sal vertoon word.
- Kies "Lys".

- Kies die volgende:
- Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).
- Volgorde - Kies "Krediteurkode" of "Beskrywing.
- Verslaggroep 1 - Jy kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die krediteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.
- Kliek Goed.
Gedruk : Krediteurelys
'n Voorbeeld van die "Krediteurelys" verslag, is soos volg:
