Kalender - Stel as verstek
By verstek sal die "Welkom by osFinancials"-skerm (verstek) geloods word wanneer 'n Stel Boeke oopgemaak word. Jy kan die Kalender aktiveer om geïnisieer te word wanneer jy 'n Stel Boeke oopmaak.
Om die Kalender as die verstek te stel wanneer die Stel Boeke oopgemaak word:
- Op die Opstel-duimgids, kies Opstel → Dataparameters.

- Kies (merk) die "Vertoon kalender"-veld.
- Klik op die Goed-knoppie.