Invoer - Voorraaditems (Opstel-duimgids)
Error 3The statement has been terminated.
The INSERT statement conflicted with the FOREIGN KEY constraint "FK_DOCLINE_STOCK". The conflict occurred in database "MSSQL-HANDYMAN", table "dbo.Stock", column 'WStockID'.
Jy kan die data vir voorraaditems-rekords vanaf 'n geldige lêerformaat in 'n bestaande Stel Boeke in te voer. Om die data vir voorraaditems-rekords te kan invoer, moet jy 'n geldige "Tab delimited" lêer op jou stelsel geskep het in Uitvoer (Opstel-duimgids).
Om Voorraaditems in te voer:
- Op die Opstel-duimgids, kies Invoer.

- Kies Voorraad as die "Tipe datatipe om in te voer".
- Kies die "Tab delimited" (aanbeveel) opsie.
- Klik op die
knoppie om die datalêer om in te voer, te kies.

- Klik op die
knoppie om die datalêer op te spoor.
|
|
Opsioneel - Jy kan op die Besigtig lêer-knoppie klik om die lêer te sien in jou stelsel se verstekprogram (program) wat met die uitgevoerde lêertipe geassosieer word. 'n Voorbeeld van die uitgevoer "Tab delimited"-tekslêer is soos volg:
|
- Klik op die
knoppie. Die volgende skerm word vertoon:

- Klik op die Invoer-knoppie. Die "ImportCheck"-skerm word vertoon:

- Jy kan die rekord-knoppies gebruik om die voorraaditems se rekords op die "ImportCheck"-skerm by te voeg, te skrap of te verander. Jy kan dan op die All- of OK-knoppies klik om die voorraaditems in te voer.
- Sodra die invoer-proses voltooi is, word 'n inligting-boodskap vertoon:
"Datalêer invoer afgehandel!"
- Klik op die Goed-knoppie.
- Gaan na die Verslae-duimgids en kies Verslae → Voorraad → Lys-kieslys om te kontroleer dat die voorraaditems korrek is.
- As jy die voorraaditems moet wysig, gaan na die Verstek-duimgids en kies Voorraaditems.

