Om die voorraadkode te wysig:

  1. Selekteer die voorraaditem en maak die voorraaditem oop.
  2. Kliek op die Wysig kode-knoppie. 
  3. 'n Bevestiging-boodskap sal vertoon word: 

"Wysiging van die voorraadkode sal voortaan in alle verslae gebruik word!
Is jy seker dat jy diƩ kode wil wysig?"

Maak absoluut seker dat die korrekte voorraaditem gekies is. 

  1. Indien jy op Ja kliek, sal die volgende skerm vertoon word: 

  1. Sleutel 'n nuwe voorraadkode vir die voorraaditem in. 
  2. Kliek OK.