Aankope (Verslae-kieslys)
Verskeie verslae is op die Verslae-duimgids Verslae → Aankope beskikbaar om elk van di
e aankoopdokumente (d.i. aankope, bestellings en verskafferretoere) te druk. Die verslae vir Aankope, is soos volg:
- Krediteure – Aankope per periode – Hoeveelhede
- Items – Items per periode
- Aankope – Aankope per periode – Hoeveelhede en Aankope per periode – Kosprys