Twee-slag verslag instelling

Die Twee-slag verslag-instelling laat jou toe om die eerste bladsy te eers te sien voordat al die bladsye bereken word (bv. bladsy 1/2, ens.). Dit is die verstek-instelling wat in verslae en dokument uitleglêers geïmplementeer word, wat multi-bladsy- en sub-verslae in verslae en dokument-uitleglêers ondersteun. 

Dit beheer die drukspoed en geheue-gebruik (wanneer dit gedruk word, word gedrukte bladsye uit die geheue vrygestel). 

Hierdie twee-slag verslag instellings moet gekies word (gemerk) vir beide, "PAGECOUNT" en / of "SkipToPage" instellings.

 

Indien jou verslag- of dokument uitleglêer die volgende boodskap produseer:  

Two pass report needed-Bladsy opstel” 

Klik Goed

As hierdie fout in die "Verslagontwerper"-skerm (Opstel-duimgids) teëgekom word, gaan na Lêer → Bladsy opstel-kieslys en op die Drukker-opstel-oortjie, merk die "Twee-slag verslag"-veld.. 

 Klik Goed.

As hierdie fout teëgekom word wanneer die verslag op die skerm gedruk word, klik op die "Wys verslag bladsy opstel (F11)"-ikoon of druk die F11-sleutel. Op die Drukker-opstel-oortjie, merk die "Twee-slag verslag"-veld. 

Klik Goed.