Invoer - Debiteure - (teks-lêer)
Jy kan die data vir debiteure (kliënte / klante) se rekening-rekords vanaf 'n geldige lêerformaat in 'n bestaande Stel Boeke in te voer. Om die data vir debiteure (kliënte / klante) se rekening-rekords te kan invoer, moet jy 'n geldige "Tab delimited" lêer op jou stelsel geskep het in Uitvoer (Opstel-duimgids).
Om Debiteure (kliënte / klante) rekeninge in te voer:
- Op die Opstel-duimgids, kies Invoer.

- Kies Debiteure/Krediteure as die "Tipe datatipe om in te voer".
- Kies die "Tab delimited" (aanbeveel) opsie.
- Klik op die
knoppie om die datalêer om in te voer, te kies.

- Klik op die
knoppie om die datalêer op te spoor.
|
|
Opsioneel - Jy kan op die Besigtig lêer-knoppie klik om die lêer te sien in jou stelsel se verstekprogram (program) wat met die uitgevoerde lêertipe geassosieer word. 'n Voorbeeld van die uitgevoer "Tab delimited"-tekslêer is soos volg:
|
- Klik op die
knoppie. Die volgende skerm word vertoon:

- Klik op die Invoer-knoppie. Die "ImportCheck"-skerm word vertoon:

- Jy kan die rekord-knoppies gebruik om die krediteur (verskaffer) rekeninge se rekords op die "ImportCheck"-skerm by te voeg, te skrap of te verander. Jy kan dan op die All- of OK-knoppies klik om die krediteure (verskaffers) rekeninge in te voer.
- Sodra die invoer-proses voltooi is, word 'n inligting-boodskap vertoon:
"Datalêer invoer afgehandel!"

