Indien jy 'n fout of probleem het, kan jy soek en sal waarskynlik 'n oplossing vir jou fout of probleem in die Vrae en Antwoorde-bladsy vind. Indien nie, kan jy jou fout of probleem plaas. 

Om toegang tot die foutrapportering-stelsel in osFinancials te kry: 

Op die Begin-duimgids, kies Help → Foutrapportering

Dit sal op die Forum-bladsy beland. Sommige of meeste foute word opgelos met 'n latere vrystelling of 'n opdatering.