Bestuur Stelle Boeke Maak Stelle Boeke toe Hierdie opsie stel jou instaat om 'n aktiewe Stel Boeke toe te maak. Om 'n Stel Boeke toe te maak: Op die Begin-duimgids, kies Maak Stel Boeke toe. Maak asseblief gereelde rugsteunings van jou Stel Boeke.